album cover
Bly
3,035
Afrikaans
Blyは、アルバム『{albumName}』の一部として2025年8月8日にUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution DealsによりリリースされましたBly - Single
album cover
アルバムBly - Single
リリース日2025年8月8日
レーベルUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー
BPM70

ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

歌詞

[Verse 1]
Hou jy my vas
Of droom ek in 'n ander land?
Want ek kyk soms deur oë vol sand
Hou jy my vas?
[Verse 2]
Staan ons alleen
Of fluister daar 'n stem naby
Wat sê jy's altyd hier by my?
Staan ons alleen
[PreChorus]
Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
Hier by my
Sal die antwoorde nie gou verskyn nie
Vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie?
[Chorus]
Bly - jy's my begin en einde
Bly - jy vul my leë lyne
Bly - ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine
Bly - jy's my begin en einde
Bly - jy vul my leë lyne
Bly - ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine
Bly - jy's my begin en einde, oh
[PreChorus]
Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie
Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie
Hier by my
Sal die antwoorde nie gou verskyn nie
Vrae oor jou sal nooit verdwyn nie
Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie
Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie?
[Chorus]
Bly - jy's my begin en einde
Bly - jy vul my leë lyne
Bly - ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine
Bly - jy's my begin en einde
Bly - jy vul my leë lyne
Bly - ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine
Bly - jy's my begin en einde
Bly - jy vul my leë lyne
Bly - ek sal stap vir myle
Jy sê jy sal kruip oor duine
Bly
Bly
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...