album cover
Sing
1,287
Afrikaans
Singは、アルバム『{albumName}』の一部として2025年10月3日にWarner Music AfricaによりリリースされましたSing
album cover
アルバムSing
リリース日2025年10月3日
レーベルWarner Music Africa
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー
BPM

ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

歌詞

[Verse 1]
Jy verbeel jou
Jy’s pragtig
Soveel mooier as wat jy voel
Dis nie waar nie
Maar jy bedaar nie
Dis nie hoe ek kyk na jou
Ek verstaan nie
Wat jy dra nie
Maar dis te swaar vir jou
[PreChorus]
So ek bly bid
Dat jy jouself sal vind
[Chorus]
In my oë
Jouself hier in my oë
Dit wat jy nie sien nie
Nie kan voel nie
Tiepe liefde wat bly glo
Vind jou in my hart
Veilig weg gebêre in 'n wêreld
Waar ons alby weer, die engele
Hoor sing
Hoor sing
Hoor sing
[Verse 2]
Elke spieël in
Elke gang voel
Asof dit vinger wys
Elke woord wat
Ek oor myself dink
Wil my in die see laat swyg
Ek probeer nog
Dis te seer tog
En dis te swaar vir my
[PreChorus]
So ek bly bid
Om myself te vind
[Chorus]
In jou oë
Myself hier in jou oë
Dit wat ek nie sien nie
Nie kan voel nie
Tiepe liefde wat bly glo
Vind my in jou hart
Veilig weg gebêre in 'n wêreld
Waar ons alby weer, die engele
Hoor sing
Hoor sing
Hoor sing
Ooh
Ooh
[Bridge]
Die waarheid is
Jy’s meer as wat jy dink
Ek wens dit wou net insink
Ooh
Ooh
Ek hoor nie wat jy hoor
Ek hoor onwaarheid in ’n massa koor
Ooh
Ooh
[Verse 3]
Sing
Bly sing
Bly sing
Ek hoor nie wat jy hoor
Ek hoor onwaarheid in ’n massa koor
Ooh
Ooh
[Outro]
Ek sing
Bly sing
Bly sing
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...