ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Adam Tas
Adam Tas
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

歌詞

Goodbye, Kelly
(Kelly, goodbye)
Geniet die helfte van my goed
Ja, met my diepsee boot en my motorfiets
En die view van die strandhuis se stoep
Goodbye, Kelly
(Kelly, goodbye)
En daai blêrrie prokureur
Ja, met my jetski en Nintendo Wii
En 'n bakkie wat aan die bank behoort
Goodbye, Kelly
Sy't van die eerste dag net by die huis wou sit
Haar naels gedoen en haar neusie gewip
En ek het nooit eens haar bikini wax gesien nie
Sy het my kredietkaart gevat en skoene loop koop
Haar ma genooi na ons wittebrood
En vir dominee belowe ek sal die week ophou rook
Sy't haar neusie laat doen en haar magie verplat
Sy't met botox lippe eers die pad gevat
En al wat ek oor het is 'n troufoto van my, haar en haar ma
Goodbye, Kelly
Geniet die helfte van my goed
Ja, met my diepsee boot en my motorfiets
En die view van die strandhuis se stoep
Goodbye, Kelly
(Kelly, goodbye)
En daai blêrrie prokureur
(Goodbye Kelly, oh-oh-oh)
Ja, met my jetski en Nintendo Wii
En 'n bakkie wat aan die bank behoort
Goodbye, Kelly
Sy't haar gesig gemake-up tot dit spierwit was
Haar leuens gepolish tot dit globaar was
En natuurlik was dit net Gucci wat die mooiste was
Oh, sy't loop tennis speel by die buiteklub
Daar het bloed geloop toe ek haar instuctor klap
Want Kelly kon na 'n jaar nog geen tennis speel nie
Goodbye, Kelly
Geniet die helfte van my goed
Ja, met my diepsee boot en my motorfiets
En die view van die strandhuis se stoep
Goodbye, Kelly
(Kelly, goodbye)
En daai blêrrie prokureur
(Goodbye Kelly, oh-oh-oh)
Ja, met my jetski en Nintendo Wii
En 'n bakkie wat aan die bank behoort
Goodbye, Kelly
Written by: Adam Tas
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...