album cover
Blompatrone
album cover
Blompatrone은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2015년 10월 26일일에 Spoegwolf에서 발매되었습니다.Somer
앨범Somer
2015년 10월 26일
라벨Spoegwolf
BPM144
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Dra my terug my lief en bly
Bly by my by
Praat in ons ou eie taal
Wanneer laas was jy kaal, was jy kaal, was jy kaal?
[Verse 2]
Salf my voorkop, byt my wang
Laat my arms by die bed afhang
Dreig die liefde uit my keel
Steek dit weg as jy dit steel, as jy dit steel, as jy dit steel
[Chorus]
Ons slaan 'n tent op my bed op
Ons hou die blompatrone dop
As die son deur die laken skyn
Sê net weer jy's lief vir my
Die siekte gaan my onderkry
Maar my liggie sal skyn
[Verse 3]
Ek kan sien ons het altwee
Iets hier verloor
Maar jy kan my jas leen
Sit jou bors net teen my oor
[Verse 4]
Ek sal 'n ster vir jou gaan vang
As die sterre laag kom hang
Jy kan dit opsit in ons huis
Dit kan saam met die sonbesies
Saam met die yskas suis
[Chorus]
Ons slaan 'n tent op my bed op
Ons hou die blompatrone dop
As die son deur die laken skyn
Sê net weer jy's lief vir my
Die siekte gaan my onderkry
Maar my liggie sal skyn
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...