크레딧
실연 아티스트
4Werke
실연자
작곡 및 작사
Niel Schoombee
가사
Emil Struwig
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Dirk van Niekerk
프로듀서
Robin Kielly
프로듀서
가사
Onafhanklike mens onverwagte wens waar kom jy toe vandaan
Ek was okay om alleen te staan
Ek was op 'n goeie plek
Dit was net ek en ek het gedink dit was oorbodig
Dit is onnodig om myself te deel
Maar liefde laat jou dinge doen
Wat jy nie kan beheer jy kan dit nie keer nie
Jy kan dit nie keer nie
Want jy draai en draai en draai my om jou pinkie
Draai en draai en ek sou nooit kon dink
Hoe ironies dit uitdraai
Ek het my hart vertrou en hy het my verraai
Draai en draai en draai my om jou pinkie
Draai en draai en ek sou nooit kon dink
Hoe ironies dit uitdraai
Ek het my hart vertrou en hy het my verraai met jou
Onbeplande jy onvervangbare jy ons maak 'n goeie span
Ons het al twee ware liefde gevang
Maar liefde laat jou dinge doen
Wat jy nie kan beheer jy kan dit nie keer nie
Jy kan dit nie keer nie
Want jy draai en draai en draai my om jou pinkie
Draai en draai en ek sou nooit kon dink
Hoe ironies dit uitdraai
Ek het my hart vertrou en hy het my verraai
Draai en draai en draai my om jou pinkie
Draai en draai en ek sou nooit kon dink
Hoe ironies dit uitdraai
Ek het my hart vertrou en hy het my verraai met jou
Ek het my hart verloor op jou
My hart verloor op jou
Want jy draai en draai en draai my om jou pinkie
Draai en draai en ek sou nooit kon dink
Hoe ironies dit uitdraai
Ek het my hart vertrou en hy het my verraai
Draai en draai en draai my om jou pinkie
(Met jou oh-oh-oh-oh)
Draai en draai en ek sou nooit kon dink
(Oh-oh-oh-oh)
Hoe ironies dit uitdraai
Ek het my hart vertrou en hy het my verraai met jou
Oh-oh-oh-oh
Written by: Emil Struwig, Niel Schoombee