뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
4Werke
4Werke
실연자
작곡 및 작사
N. Schoombee
N. Schoombee
작곡가
R. Dylan
R. Dylan
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
프로듀서
Christie Schutte
Christie Schutte
프로듀서
R.D.M
R.D.M
프로듀서

가사

Ek dink ek’s verslaaf aan jou soene
Jou mond en jou lippe
Oë wat so skitter
Jou smile en jou hande
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kan nie wag om jou net weer te
Ek kan nie dink hoe lekker jy my weer gaan
As jy maar weet hoe baie ek nog graag wil
Gee my bietjie meer van
Ek kan nie stop, ek kan nie ophou aan jou
Ek wil nie langer wag om jou net weer te
Imagine as ons twee alleen kan
Gee my bietjie meer van
Stille water, diepe grond
Jy laat verlange water in my mond
Met jou verleidelike, meesterlike brein
Maak jy my wêreld insane
Ek dink ek’s verslaaf aan jou soene
Jou mond en jou lippe
Oë wat so skitter
Jou smile en jou hande
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kry jou nie uit my lyf uit
Ek’s verslaaf aan jou vat
En jou passie, geheime
Raak van jou vingers
Die stuur van jou seine
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van jou
Van jou
Da's soveel dinge in my kop wat aanhou
Dis of dit spin hier in my
Gee my net 'n kans om jou te
Net 'n bietjie meer van
Ek kan nie stop, ek kan nie ophou aan jou
Ek kan nie dink ek kan nie weghol van jou
Mag ek maar meer kry van jou?
Net 'n bietjie meer van
Stille water, diepe grond
Jy laat verlange water in my mond
Met jou verleidelike, meesterlike brein
Maak jy my wêreld insane
Ek dink ek’s verslaaf aan jou soene
Jou mond en jou lippe
Oë wat so skitter
Jou smile en jou hande
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kry jou nie uit my lyf uit
Ek’s verslaaf aan jou vat
En jou passie, geheime
Raak van jou vingers
Die stuur van jou seine
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Ek kry jou nie uit my lyf uit nie
Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van jou
Van jou
Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van
Gee my bietjie meer van jou
Van jou
Written by: N. Schoombee, R. Dylan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...