album cover
Die Lyn
album cover
Die Lyn은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2017년 9월 1일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Kleindorp - Dromer
2017년 9월 1일
라벨Select Musiek
BPM95
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Palmboom skadu's lê op woorde
Alkohol in die lug
So sit hierdie driveway op ry, kry alles kleur
In 'n plek buite die lyne
[Verse 2]
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die lyn
[Verse 3]
Jy sê alles is nog dieselfde
Wat jy gelos het, vat jy saam
Waar's jou ma en pa?
Weet hulle jy is hier?
Of is dit te vroeg om te vra?
[Verse 4]
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die lyn
[Verse 5]
Bly net eenkant in jou baan
Hoekom lyk jy nou so skaam?
Kry jou sente bymekaar
Rook soos wat jy eenkant staan
[Verse 6]
Bly net eenkant in jou baan
Hoekom lyk jy nou so skaam?
Kry jou sente bymekaar
Rook soos wat jy eenkant staan
[Verse 7]
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die lyn
[Verse 8]
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën (Gister se reën)
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die lyn
Written by: Elandré Schwartz
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...