album cover
Spore
album cover
Spore은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2013년 1월 1일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Afrikaans
앨범Afrikaans
2013년 1월 1일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
BPM130
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Het jy al ooit gevoel jy wil oor begin
Op 'n ander plek 'n nuwe lied gaan sing?
Wou jy al ooit dinge agterlaat
Net jou oë toeknyp en droom en waag?
[PreChorus]
Kry my op die pad, die pad
Waar die dromers loop
Die son oor ons skouers
Ons oë vol hoop
[Chorus]
Kom saam, kom saam
Dis al wat dit kos
Ek en jy is gemaak
Om spore te los
[Verse 2]
Ek weier om te glo dat ons kleur verdof
Dat die dinge hier ons uit sal stof
Ons kan kies wat ons glo, ons kan kies wat ons dink
Ons kan kies hoe ons voel en hoe ons woorde klink
[PreChorus]
Kry my op die pad, die pad
Waar die dromers loop
Die son oor ons skouers
Ons oë vol hoop
[Chorus]
Kom saam, kom saam
Dis al wat dit kos
Ek en jy is gemaak
Om spore te los
[PreChorus]
Kry my op die pad, die pad
Waar die dromers loop
Die son oor ons skouers
Ons oë vol hoop
[Chorus]
Kom saam, kom saam
Dis al wat dit kos
Ek en jy is gemaak
Om spore te los
[Outro]
Het jy al ooit gevoel jy wil oor begin
Op 'n ander plek 'n nuwe lied gaan sing?
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...