album cover
Uitsig
album cover
Uitsig은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2018년 10월 5일일에 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals에서 발매되었습니다.Die Avontuur
2018년 10월 5일
라벨Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM148
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

So ver die oog kan sien oor die ver plato
Net oor die kruin van onbekende berge voor
Wag daar 'n landskap uitgelê waar ek blindelings kan glo
Waar die niks weergalm en ek my hartklop kan hoor
Kan ek hierdie uitsig vasvang
Teen my hart se mure ophang?
Want die vlamme vlam op teen my honger hart
En die son breek uit oor 'n donker land
Kan ek hierdie uitsig vasvang?
My oë verken die lyn van die horison
Kilometers ver breek 'n wolk kolom
Ek is deel van hierdie skepping van die water wind en grond
En die stilte nooi my om nog nader te kom
Kan ek hierdie uitsig vasvang
Teen my hart se mure ophang?
Want die vlamme vlam op teen my honger hart
En die son breek uit oor 'n donker land
Kan ek hierdie uitsig vasvang?
Gee my wilde hoop en vrye vers
Om kleure oor die lug te verf
Laat eenvoud my vryheid bewaar
Soos vingers teen die swaartekrag
In die oggend lug van dou voor dag
Styg ons uit, staan ons en staar
Kan ek hierdie uitsig vasvang
Teen my hart se mure ophang?
Want die vlamme vlam op teen my honger hart
En die son breek uit oor 'n donker land
Kan ek hierdie uitsig vasvang?
Written by: Ilse De Beer, Jattie De Beer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...