album cover
Hatfield Square
album cover
Hatfield Square은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2018년 3월 30일일에 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals에서 발매되었습니다.Boer Loop Deur My Are
2018년 3월 30일
라벨Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM74
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

By McGinty's het ons saans begin
Twee drafts gedrink en saam gesing
By Dropzone het ons die aand afgesluit
En die ou man by die Zone se deur
Wat kos verkoop, want dit gaan broekskeur
By Joost se garage 'n pie en coke gekoop
Rus in vrede Hatfield Square
Ek het al my geld in jou belê
Twee Jagerbombs is nostalgie vir die keel
Rus in vrede Hatfield Square
Met al ons name wat in jou rommel lê
Rus in vrede Hatfield Square
Rus in vrede Hatfield Square
By Herr Günters het ons die bands gaan kyk
Van Polisiekar tot Koos Kombuis
Die oomblik was perfek vir jou en my
By Good 4’s het ons saam gaan dans
Ge-kareoke by daai klein ou bar
Op pad huistoe sê jy, "Kom sing my aan die slaap"
Rus in vrede Hatfield Square
Ek het al my geld in jou belê
Twee Jagerbombs is nostalgie vir die keel
Rus in vrede Hatfield Square
Met al ons name wat in jou rommel lê
Rus in vrede Hatfield Square
Rus in vrede Hatfield Square
En oe, hoe ek na jou verlang
En na daai goeie goue oue Hatfield dae
Rus in vrede Hatfield Square
Ek het al my geld by jou belê
Twee Jagerbombs is nostalgie vir die keel
Rus in vrede Hatfield Square
Met al ons name wat in jou rommel lê
Rus in vrede Hatfield Square
Rus in vrede Hatfield Square
Rus in vrede Hatfield Square
Met al ons name wat in jou rommel lê
Rus in vrede Hatfield Square
Rus in vrede Hatfield Square
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...