뮤직 비디오

제공

크레딧

실연 아티스트
Jo Black
Jo Black
실연자
Murray Lubbe
Murray Lubbe
백그라운드 보컬
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
기타
Denny Lalouette
Denny Lalouette
베이스 기타
작곡 및 작사
Jo Black
Jo Black
작곡가
Christoph Kotze
Christoph Kotze
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Johan Vorster
Johan Vorster
프로듀서
Murray Lubbe
Murray Lubbe
프로듀서

가사

Waar bloed nie loop nie, sal dit kruip Wat die hart van vol is, loop daar uit Sal jy langs my staan As my skip inkom Deur die kamers van my hart In die rigting van die Suiderkruis Oor die golwe van my oseaan As my skip inkom Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Volg net die Suiderkruis Ons harte klop vir mekaar As jy my soek is ek daar Sal die rots nog staan As my skip inkom Deur die draaie op ons pad Met ons hande saamgevat Sal ons die lig in die donker wees As my skip inkom Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Volg net die Suiderkruis Waar bloed nie loop nie, sal dit kruip Wat die hart van vol is, loop daar uit Sal jy langs my staan As my skip inkom Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Op die naat van die Suiderkruis Sal my hart se rigtingstuk Na jou toe wys Sal ons dans op die ritmes Al word ons grys Want as dit by jou kom Gee ek alles prys Volg net die Suiderkruis
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze, Jo Engelbrecht Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out