뮤직 비디오

Yster Slyp Yster
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

크레딧

실연 아티스트
Jo Black
Jo Black
실연자
Murray Lubbe
Murray Lubbe
백그라운드 보컬
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
기타
Denny Lalouette
Denny Lalouette
베이스 기타
Meyrand Roux
Meyrand Roux
하모니카
작곡 및 작사
Jo Black
Jo Black
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Johan Vorster
Johan Vorster
프로듀서
Murray Lubbe
Murray Lubbe
프로듀서

가사

Ons ma's was altyd besig om vrede te kry Terwyl die buurvrou ons om middernag in haar swembad kry Toe ons kaalgat in drive-way n kort pad sny Met 338 special aan haar regter sy. Ons het die berge van magalies altyd uit gaan klim . Mekaar gespot oor wie die eerste keer die draad sal spring, in die resourvar het ons amper n pel verloor vir die eerste keer besef ons word nou groot. Maar nou is ons pelle weid verspreid soos die ocean en van ons beste vriende het na die Here toe gegaan. Soos broers het ons mekaar se rug gehaad.
Writer(s): Johan Vorster, Jo Engelbrecht Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out