뮤직 비디오
뮤직 비디오
크레딧
실연 아티스트
Elvis Blue
보컬
작곡 및 작사
Elvis Blue
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Elvis Blue
프로듀서
Brian O'Shea
공동 프로듀서
Crighton Goodwill
프로듀서
가사
[Verse 1]
Elke mens het 'n storie elke mens het seer
Ek was al heel verlore in die wind en donker weer
My wildernis was groot en my beursie leeg
Toe gee jy my 'n rede 'n rede om te glo
[Verse 2]
Ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet
Waarvandaan ek kom en als wat ek nou weet
In 'n wêreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet
Jy gee vir my 'n rede, 'n rede om te glo
[Chorus]
Ek glo soos 'n kind 'n sondaar by jou deur
'n Dissipel by jou voete deur jou skoonheid neergesleë
Al loop ek op 'n stof pad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
[Verse 3]
Jou stem is vir my hemels, jou liefde wyd en breed
Die lig in al my donker die een wat my vergeef
Ek is lief vir jou met alles, ek is lief vir jou met niks
Jy gee vir my 'n rede, 'n rede om te glo
[Verse 4]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
[Chorus]
Ek glo soos 'n kind 'n sondaar by jou deur
'n Dissipel by jou voete deur jou skoonheid neergesleë
[Chorus]
Ek glo soos 'n kind 'n sondaar by jou deur
'n Dissipel by jou voete deur jou skoonheid neergesleë
Al loop ek op 'n stof pad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
[Verse 5]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
Written by: Elvis Blue