album cover
Getoor
15,602
Pop
Getoor은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2005년 1월 1일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Se My
album cover
앨범Se My
발매일2005년 1월 1일
라벨Select Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM125

크레딧

실연 아티스트
Fredi Nest
Fredi Nest
실연자
작곡 및 작사
Fredi Nest
Fredi Nest
작곡가

가사

Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry?
Ek sê nie jy's 'n heks nie, maar sê vir my
Hoe kon ek my hart sommer so verloor
Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor, jy het my getoor
Ek het my hart verloor
En nou is ek getoor
Jy sit goeters aan jou naels, dit lyk baie mooi
Sit maskara aan jou oë en verf jou lippies rooi
Jou mini-rokkies dra, die het my byna dood
Dit maak elke keer dat ek in goed vasloop
Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry?
Ek sê nie jy's 'n heks nie, maar sê vir my
Hoe kon ek my hart sommer so verloor
Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor, jy het my getoor
Ek het my hart verloor
En nou is ek getoor
Jou boetie wil my slaan, hy sê hy't lus vir my
Hy sê ek's hospitaal toe as hy my net kan kry
Jou mamma dink ek's oulik, maar jou pa is taai
En ek val uitmekaar as jy jou heupies swaai
Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry?
Ek sê nie jy's 'n heks nie, maar sê vir my
Hoe kon ek my hart sommer so verloor
Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor, jy het my getoor
Ek het my hart verloor
En nou is ek getoor
Lipstiek en maskara en blinkgoed in jou hare
Diamantjies in jou naeltjie en 'n vlinder op jou bors
'n Man is nie 'n klip nie, al woon hy teen 'n berg
En ek val uitmekaar as jy my met jou lippies terg
Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry?
Ek sê nie jy's 'n heks nie, maar sê vir my
Hoe kon ek my hart sommer so verloor
Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor
Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry?
Ek sê nie jy's 'n heks nie, maar sê vir my
Hoe kon ek my hart sommer so verloor
Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor, jy het my getoor
Ek het my hart verloor
En nou is ek getoor
Ek het my hart verloor
En nou is ek getoor
Written by: Fredi Nest
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...