뮤직 비디오
유사한 곡
크레딧
실연 아티스트
Dewald Wasserfall
실연자
Murray Lubbe
백그라운드 보컬
Denny Lalouette
베이스
Juan (Floors) Oosthuizen
기타
Vinnie Henrico
드럼
Carlé Van Deventer
백그라운드 보컬
Francois Lessing
프로그래밍
작곡 및 작사
Dewald Wasserfall
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Johan Vorster
책임 프로듀서
Murray Lubbe
프로듀서
가사
Al sou jy dalk eendag, by 'n ander man slaap.
En partykeer my ore van my kop af praat.
Jy's 'n teelepel suiker.
Jy's 'n handvol kaneel.
Jy't my hart gesteel.
Die trane loop oor jou wang soos wyn.
Jou drome is groot.
Maar jou wêreld is klein.
Daar's 'n boek vol dinge wat ek wou sê.
En Suikerbos, ek wil jou hê.
Suikerbos, ek wil jou hê.
Ons kan droom van 'n huis wat vêr oor die Blouberge lê.
In my drome kan ons dans tot waar die tyd stilstaan.
Ek en my suikerbossie saam.
Weet jy dat ek somtyds nog vir jou skryf.
Oor die maan wat dans oor jou sagte lyf.
En die son wat sing oor jou sagte mond.
Maar my dag sal kom.
Suikerbos, ek wil jou hê.
En het ek jou vertel dat ek jou wil hê?
En van al die dinge wat ek vir jou wou sê?
Maar dis 'n ander man, wat nou langs jou lê.
Ek glo nie ek gaan vanaand huistoe kom nie.
Ek gaan ry.
Deur die nag.
Deur die reën.
Deur die wind.
Tot naby jou.
Suikerbos, ek wil jou hê.
Ons kan droom van 'n huis wat vêr oor die Blouberge lê.
In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak.
Ek en my suikerbossie.
Ek en jy suikerbossie.
Suikerbos, ek wil jou hê.
Ons kan droom van 'n huis wat vêr oor die Blouberge lê.
In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak.
Ek en my suikerbossie.
Ek en jy suikerbossie.
Ek en my suikerbossie saam.
Writer(s): Dewald Wasserfall
Lyrics powered by www.musixmatch.com