가사

Maak los daardie boortjie en haal af jou das Want dies nie die bloutrein nie ons ry derde klas Gooi weg daardie soetkys en drink liewers Tas Dis nie goeie wyn nie Dis nie goeie wyn nie Maar dit proe eerste klas So you can wear, so you can wear my shoes, bra And walk one more mile and walk one more mile Ons woon hier, ons woon hier, ons woon hier in Afrika Ons travel in staail Jou ma's 'n ousie, jou pa dra nog pas Los jou politics by die huis, don't make such a fuss If you were my brother, I must be your friend We're stuck on this railway line to go to the end So you can wear, so you can wear my shoes, bra And walk one more mile and walk one more mile Ons woon hier, ons woon hier, ons woon hier in Afrika Ons travel in staail
Writer(s): Andre Le Roux Du Toit Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out