뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Dozi
Dozi
보컬
작곡 및 작사
S. Kruger
S. Kruger
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Denis East
Denis East
프로듀서

가사

Loop maar katvoet deur my woorde Soos deur die bitter mooi karoo Iewers skuil daar nog akkoorde Iewers waai n rolbos vas Ons is maar grassade my kind In die wind verwaai my kind Ons is maar grassade my kind In die wind verwaai Ek speel op die walle van die groot rivier Begrawe my drome in die sand N sterretjie vir kersfees is nie veel gevra Noem hom sommer maar my naam Ons is maar grassade my kind In die wind verwaai my kind Ons is maar grassade my kind In die wind verwaai Warm warm winde draai en draai My gedagtes daarin vas gevang En as ek dit een dag daar los kan woel Sal ek vir jou n poskaart stuur Ons is maar grassade my kind In die wind verwaai my kind Ons is maar grassade my kind In die wind verwaai Grassade my kind in die wind verwaai In die wind verwaai
Writer(s): Stef Kruger Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out