유사한 곡
크레딧
실연 아티스트
Irene-Louise Van Wyk
보컬
Peach Van Pletzen
드럼
작곡 및 작사
Irene-Louise Van Wyk
작곡가
Bouwer Bosch
작곡가
Roux Cloete
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Peach Van Pletzen
프로듀서
가사
Jy moet maar vergeet van my
Hy bel, maar ek tel nie op nie,
Ek het nie nou tyd vir sy stem nie
My voicemail se eks in Frankryk
Terwyl ek na die wildtuin kyk
Eks nie beskikbaar nie, veral nie vir jou nie
Hierdie keer gaan alles net oor my
Ek wil net in die bondel vry
Jy kan vergeet van my
Ek gaan jou net verlei
Lei lei verlei ek gaan jou net verlei
Lei lei verlei
Jy moet maar vergeet van my
Vreesloos dans ek deur die lewe
Aspris met 'n goeie rede
Sy facebookstatus gaan oor my
Al wil ek hom so graag vermy kan ons steeds vriende bly, slegs facebookvriende bly. Hierdie keer gaan alles net oor my ek wil net in die bondel vry
Jy kan vergeet van my
Ek gaan jou net verlei
Lei lei verlei ek gaan jou net verlei
Lei lei verlei
Jy moet maar vergeet van my
Lipstick, handsak, hakke - check
Jou groot droom is my en jou
Ag shame ek sien jys alleen hier
Writer(s): Rouxan Cloete, Bouwer Bosch, Irene Van Wyk
Lyrics powered by www.musixmatch.com