뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Ricus Nel
Ricus Nel
보컬
Murray Lubbe
Murray Lubbe
백그라운드 보컬
작곡 및 작사
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Ricus Nel
Ricus Nel
프로듀서

가사

Mamma, ek wil 'n vrou hê
Aande raak koud en
Winter is net om die draai
Iemand wie ekke kan braai voor
Hier's die probleem nè
Ek wil my sin hê
Ek soek 'n vrou nes my ma
So, gee vir my klein bietjie raad
Daar's Mareli, so bitter pragtig, maar jitte
Tanja se skaapboud is beter
Net jammer sy skree vir die WP
Elmien pas my op as ek dronk raak
Liena like bosveld en slaapsak
Ou Cara kan jag en 'n vuur pak
Maar sy kies 'n Ford bo 'n Hilux
So, sien, Mamma, ek voel alleen
Want hoe kies 'n man dan net een?
Mamma, ek wil 'n vrou hê
Ek wil haar trou en
Styf teen my hou, dit is al
Oggende vryf sy my kalwers
Stap langs die plaaspad
Kyk na die sonsak
Saam met haar oud raak, mamma
So, gee vir my klein bietjie raad
Daar's Mareli, so bitter pragtig, maar jitte
Tanja se skaapboud is beter
Net jammer sy skree vir die WP
Elmien pas my op as ek dronk raak
Liena like bosveld en slaapsak
Ou Cara kan jag en 'n vuur pak
Maar sy kies 'n Ford bo 'n Hilux
So, sien Mamma ek voel alleen
Want hoe kies 'n man dan net een?
Janine was my Juffrou, Boksburg tydjie terug
Marie het die lyfie, Marzaan die gesig
Die tweeling is oulik, maar weet nie van deel
My Mamma, dit raak als te veel
Daar's Mareli, so bitter pragtig, maar jitte
Tanja se skaapboud is beter
Net jammer sy skree vir die WP
Elmien pas my op as ek dronk raak
Liena like bosveld en slaapsak
Ou Cara kan jag en 'n vuur pak
Maar sy kies 'n Ford bo 'n Hilux
So, sien Mamma ek voel alleen
Want hoe kies 'n man dan net een?
Hoe kies 'n man dan net een?
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...