album cover
Jerigo
22
Afrikaans
Jerigo은(는) 앨범에 수록된 곡으로 1993년 1월 1일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Miljoen
album cover
앨범Miljoen
발매일1993년 1월 1일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM90

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Lucas Maree
Lucas Maree
보컬
Pierre Schnehage
Pierre Schnehage
프렛리스 베이스 기타
Blackie Swart
Blackie Swart
기타
Harold Schenk
Harold Schenk
건반
Francois Scheepers
Francois Scheepers
베이스
Stef Kruger
Stef Kruger
드럼
작곡 및 작사
Lucas Maree
Lucas Maree
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Lucas Maree
Lucas Maree
프로듀서

가사

Jerigo se mure was van klip
gemaak
geen vyand kon die binnekant ooit
raak nie
Ja, Jerigo se mure was bewapen
teen die sterkste mag,
maar kyk wat het musiek daarmee
gemaak
maar kyk wat het musiek daarmee
gemaak
Daar's mure rondom jou nes die wat
rondom Jerigo
geëts was teen die daeraad se blou
en nes die muur van Jerigo die
stad se hart omvou het
so het jy jou hart ook toegebou
Daar's mure rondom jou wat
niemand nog kon deurdring nie
want jy't jou met afsydigheid
omring.
Ek het vir jou my siel gebring,
maar steeds bly jy ' n vreemdeling
en voeter ek vergeefs teen mure
vas
Jerigo se mure was van klip
gemaak
geen vyand kon die binnekant ooit
raak nie
Ja, Jerigo se mure was bewapen
teen die sterkste mag,
maar kyk wat het musiek daarmee
gemaak
maar kyk wat het musiek daarmee
gemaak
Jerigo het vreeslik trots en vas
net soos ‘n rots gestaan
en wag vir die aanslag wat moes
kom
en hoogmoed kom tot ‘n val
met vol majeur trompetgeskal
en skielik was die stad se mure om
Jerigo se mure was van klip
gemaak
geen vyand kon die binnekant ooit
raak nie
Ja, Jerigo se mure was bewapen
teen die sterkste mag,
maar kyk wat het musiek daarmee
gemaak
maar kyk wat het musiek daarmee
gemaak
Written by: Lucas Maree
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...