뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Bok van Blerk
Bok van Blerk
보컬
Murray Lubbe
Murray Lubbe
백그라운드 보컬
Denny Lalouette
Denny Lalouette
베이스
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
기타
작곡 및 작사
Bok van Blerk
Bok van Blerk
작곡가
Arnold Coleske
Arnold Coleske
작곡가
Christoph Kotze
Christoph Kotze
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Murray Lubbe
Murray Lubbe
프로듀서

가사

Hier staan ek weer
Voor 'n toegesluite deur, ek is moeg geklop
Kan jy hoor hoe dit skree, steek jou hande op
Wanneer gaan dit stop?
Jy's beter as dit
Jy's 'n man van staal, weet wat in jou sit
As jy saai, weet jy sal die vrugte pluk
Dit is swart op wit
Dis wie ons is
Die hardebaarde, die bloed, sweet en trane wat aanhou klop
Dis in ons bloed
Om alles te gee, tot die einde toetree, jy's 'n kampioen
Mik jou oë net bo
Dis wie ons is
Dis wie ons is
Soos skrif teen die muur
Weet jy daar is hoop en jy bly net loop
Jou lesse was duur, maar jy't opgestaan
Jy het vuur geslaan
Daar's net kole oor
Kan jy voel hoe dit brand, dis 'n vuur in jou
Dit is wat jou dryf om net aan te hou
Dit gaan warm raak
Dis wie ons is
Die hardebaarde, die bloed, sweet en trane wat aanhou klop
Dis in ons bloed
Om alles te gee, tot die einde toetree, jy's 'n kampioen
Mik jou oë net bo
Dis wie ons (Is)
Dis in ons DNA
Die stem wat aanhou praat
Hou aan veg tot dit ligter raak
Jy is 'n man van staal
Die een wat koers bepaal
Jy is die een wat jou mense dra
Dis wie ons is
Die hardebaarde, die bloed, sweet en trane wat aanhou klop
Dis in ons bloed
Om alles te gee, tot die einde toetree, jy's 'n kampioen
Dis wie ons is
Die hardebaarde, die bloed, sweet en trane wat aanhou klop
Dis in ons bloed
Om alles te gee, tot die einde toetree, jy's 'n kampioen
Mik jou oë net bo
Dis wie ons is
Mik jou oë net bo
Dis wie ons is
Written by: Arnold Coleske, Bok van Blerk, Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...