album cover
Mal
album cover
Mal은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2022년 3월 11일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Skree Net Sag
2022년 3월 11일
라벨Select Musiek
BPM62
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

“Ek is lief vir jou
Vir meer as twee jaar het ek niemand anders en niks anders gedink as jy nie… elke dag”
As ek jou ooit weer sien
Het daai man, kind en huis jou ooit verdien
As ek op my eie staan
En wens die wêreld wil vergaan
En sou jy langs my lê
As ek nog net iets kon sê
Maar nou is ek alleen, ek wens jy wil vergaan
Sal jy dit ooit kan verstaan
Dit maak my, mal
Dit maak my, mal
Dit maak my, mal
Dit maak my, mal
Ek weet dis nou te laat daar’s niks wat ons kan doen nie
Maar daar’s nie vuur in jou hart as jy hom soen nie
Praat ek nou buite my plek
Ek weet nie
Is wat ek sê reg
Want ek’s mos
Mal
Ja ek’s mos, mal
Ja ek’s mos, mal
Ja ek’s mos, mal
“Ek wil maar net iets van hom maak, dis al.
Ek het net probeer om hom te help.
Maar dit was nie nodig nie, want hy is wat hy is.
Hy was nog altyd goed genoeg vir my”
Wat lyk jy so vervreemd
Onthou jy die reuk in die lug en ek dog jy is die een
Was ek weg vir lank… ek weet nie
Dit voel vir my soos skande
En sou jy langs my lê
As ek nog net iets kon sê
Maar nou is ek alleen, ek wens jy wil vergaan
Sal jy dit ooit kan verstaan
Dit maak my, mal
Dit maak my, mal
Ek weet dis nou te laat daar’s niks wat ons kan doen nie
Maar daar’s nie vuur in jou hart as jy hom soen nie
Praat ek nou buite my plek
Ek weet nie
Is wat ek sê reg
Want ek’s mos
Mal
Ja ek’s mos, mal
Ja ek’s mos, mal
Ja ek’s mos, mal
Ek luister as jy praat
Al voel dit nou te laat
Ek dog jy sê jy’s myne
Maar lyk my nou jy’s syne
Luister as ek praat
Of is dit nou te laat
Help dit nie wat ek sê nie
As jy my nie wil hê nie
Want ek’s mos
Mal, ek weet nie
Mal, ek weet nie
Mal, ek weet nie
Mal
Want ek’s mos mal
Written by: Darren Oates, Justin Oates
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...