album cover
Moedertaal
album cover
Moedertaal은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2022년 11월 11일일에 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals에서 발매되었습니다.Brand Die Skepe
2022년 11월 11일
라벨Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM76
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

Ek wil vandag praat oor dinge wat saak maak
Die pad wat ‘n volk weer kan heel maak
Kan ons weer hoor hoe die kranse antwoord gee?
In moedertaal ongegrendel kan leef
Die klank van eenheid ego oor die vlaktes
Hier bly ek staan want dit is waar my hart is
Die pleister kraak en die mure begin vou
Maar met sement en steen sal ons aanhou bou
Selfs al bloei my hande sal ek steeds vir jou baklei
Jy's deel van wie ek is ja, jy is op my hart geskryf
Jy's soveel meer as woorde, jy's lewendig vir my
Mag jy floreer en voortleef
My moedertaal
Kom praat met my oor die dinge wat jou aanraak
Die plek waar jy jou kinders wil groot maak
Sal jy saam my bou aan die huis van hierdie droom?
In Afrikaans bly ons aan mekaar gesoom
Selfs al bloei my hande sal ek steeds vir jou baklei
Jy's deel van wie ek is ja, jy is op my hart geskryf
Jy's soveel meer as woorde, jy's lewendig vir my
Mag jy floreer en voortleef
My moedertaal
Meer bind ons saam as dit wat ons skei
My woorde leef in jou en joune in my
In ons taal gebore in ons taal sal ons sterf
Op die grond waar ek staan is my naam ingekerf
Selfs al bloei my hande sal ek steeds vir jou baklei
Jy's deel van wie ek is ja, jy is op my hart geskryf
Jy's soveel meer as woorde, jy's lewendig vir my
Mag jy floreer en voortleef
Selfs al bloei my hande sal ek steeds vir jou baklei
Jy's deel van wie ek is ja, jy is op my hart geskryf
Jy's soveel meer as woorde, jy's lewendig vir my
Mag jy floreer en voortleef
My moedertaal
My moedertaal
My moedertaal
Written by: Jattie De Beer, Muller Brandt
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...