album cover
Wildebees
album cover
Wildebees은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2022년 11월 11일일에 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals에서 발매되었습니다.Brand Die Skepe
2022년 11월 11일
라벨Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM125
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

Ja, ek's 'n wildebees
Oppad na ‘n plaas in All days
Begin ek al te spice aan my wildsvleis
Die manne sit die bakkie tjok en blok vol
Want dit is plaasnaweek laat die wiele rol
Skemer slaan ons die sinkplaatpad
Ons het skaars arriveer en die vure brand
Ons het vir Doepie, vir Fanie en Nico hier
Ja, môre sal ons sien wie nog ‘n ding raak kan skiet
As die bosveld stilte val
Kan ek dink en asem haal?
Dis my hart se huis, dis hier
Waar ek hoort
Ja, ek’s ’n wildebees, dis in my natuur
Ek voel lewendig om ’n braaivleis vuur
Ja, ek is uit gekit, ek’s gekamoefleer
Want ek’s ‘n wildebees
Wille willebees
Ja, ek’s ’n wildebees, dit is in my bloed
Ek lewe in my vellies en my khaki broek
Gee my ‘n 308 en ‘n breerand hoed
Want ek’s ‘n wildebees
Wille willebees
Almal is kwaad want Doepie kwes
Al vat hy dooierus en probeer sy bes
Dit lyk of Fanie aan ‘n chop verstik
So gee hom iets koud om daai ding af te sluk
Ja, ek’s ’n wildebees, dis in my natuur
Ek voel lewendig om ’n braaivleis vuur
Ja, ek is uit gekit, ek’s gekamoefleer
Want ek’s ‘n wildebees
Wille willebees
Ja, ek’s ’n wildebees, dit is in my bloed
Ek lewe in my vellies en my khaki broek
Gee my ‘n 308 en ‘n breerand hoed
Want ek’s ‘n wildebees
Wille willebees
Wildebees
Wille willebees
Wil in die bosveld wees
Wille willebees
(Ek is 'n willebees)
Ja, ek’s ’n wildebees, dis in my natuur
Ek voel lewendig om ’n braaivleis vuur
Ja, ek is uit gekit, ek’s gekamoefleer
Want ek’s ‘n wildebees
Wille willebees
Ja, ek’s ’n wildebees, dit is in my bloed
Ek lewe in my vellies en my khaki broek
Gee my ‘n 308 en ‘n breerand hoed
Want ek’s ‘n wildebees
(Ek is 'n willebees)
Written by: Jattie De Beer, Muller Brandt
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...