뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Leah
Leah
보컬
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
건반
Raymond Green
Raymond Green
기타
작곡 및 작사
Roux Cloete
Roux Cloete
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
프로듀서

가사

[Verse 1]
Jy kry die gholfbal in die gat, maar los jou klere op die mat
Jy sê net nog een
Dis mos 'n wit leun, al weer
[Verse 2]
Vir jag is jy op tyd maar vergeet dan van ons date
Jou sein is sleg, jou adres raak weg
Meneer
[Verse 3]
Al maak jy my moeg, elke deel van my lam
Jy's alles, my alles
[Verse 4]
Al maak jy my moeg, elke deel van my lam
Jy's alles, my alles
[Chorus]
Ek like hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel, hoe jy vat
Ek like jou
[Chorus]
Ek like hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel, jy weet wat ek bedoel
Ek like jou ooh
Ek like jou ooh
Ek like jou
[Verse 5]
Jy kry die bar in Timbuktu, maar los die handoek op die vloer
Sê jy's werk oor laai, maar patrone waai
Ou bok
[Verse 6]
Jy kuier ure met die manne, sê dan niks eers by my mamma
Katjie van die baan nou dooie likkewaan
Meneer
[Verse 7]
Al maak jy my moeg, elke deel van my lam
Jy's alles, my alles
[Verse 8]
Al maak jy my moeg, elke deel van my lam
Jy's alles, my alles
[Chorus]
Ek like hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel, hoe jy vat
Ek like jou
[Chorus]
Ek like hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel, jy weet wat ek bedoel
Ek like jou ooh
Ek like jou ooh
[Verse 9]
Simpel dimpels, kan nie ophou kyk nie
Jy sit my ligte aan, jy's mooier as die mooiste maan
Simpel dimpels, kan nie ophou kyk nie
Hoe kan ek kwaai bly, kyk dan net hoe smile jy
[Chorus]
Ek like hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel, hoe jy vat
Ek like jou
[Chorus]
Ek like hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel, jy weet wat ek bedoel
Ek like jou ooh
Ek like jou ooh
[Chorus]
Ek like hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel, hoe jy vat
Ek like jou
[Chorus]
Ek like hoe jy kyk, hoe jy lyk, hoe jy ruik
Hoe jy proe, hoe jy voel, jy weet wat ek bedoel
Ek like jou
Written by: Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...