album cover
Singles
album cover
Singles은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 5월 31일일에 Boerboel Tunes에서 발매되었습니다.Singles - Single
Released2024년 5월 31일
라벨Boerboel Tunes
BPM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Te laat weer uitgebly
My huis net-net gekry
My impulsiewe besluit
Om te lewe vir die oomblik, geen spyt voluit
[Verse 2]
Gedog vanaand bly ons tuis
'n Netflix aand by die huis
Gelukkig het die manne ander planne
[Verse 3]
Net uit vir 'n uur
Toe loop die Tequila
Champagne is te duur
So waar gaan ons hierna?
'n Goeie balans
Van ons slegte gewoontes
Is lus vir n dans
So dans tot ons dood is
Want vanaand, is die lewe is te kort vir singles (Singles, singles)
Vir singles (Singles, singles)
[Verse 4]
Te laat weer uitgebly
'n Moerse lekker tyd
My clutch het mos weer gegly
Ek lewe vir die oomblik, dis mos 'n feit
[Verse 5]
Ek gee my kop nog 'n kans
Bestel 'n groen ambulans
Want die pelle het mos ander planne
[Verse 6]
Net uit vir n uur
Toe loop die Tequila
Champagne is te duur
So waar gaan ons hierna?
'n Goeie balans
Van ons slegte gewoontes
Is lus vir 'n dans
So dans tot ons dood is
Want vanaand, is die lewe is te kort vir singles
Want vanaand, is die lewe is te kort vir singles
Want vanaand, is die lewe is te kort vir singles
[Verse 7]
Gedog vanaand bly ons tuis
'n Netflix aand by die huis
Gelukkig het die manne ander planne
[Verse 8]
Net uit vir 'n uur
Toe loop die Tequila
Champagne is te duur
So waar gaan ons hierna?
'n Goeie balans
Van ons slegte gewoontes
Is lus vir 'n dans
So dans tot ons dood is
Want vanaand is die lewe is te kort vir singles
Want vanaand is die lewe is te kort vir singles
Want vanaand is die lewe is te kort vir singles (Vir singles, singles)
Vir singles
Written by: Liezel Pieters, Machiel Roets, Marli Mulder, Pierre Botha, Stephan Hugo Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...