album cover
Folio
album cover
Folio은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2022년 12월 4일일에 Spoegwolf (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Dryf
앨범Dryf
2022년 12월 4일
라벨Spoegwolf (Pty) Ltd.
BPM109
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Ons teken 'n huis op folio
My liefling, hoor jy hoe die mure om jou draai?
Nou dat ons saam en gelukkig is
Sien ek ook ons het toe die nag verraai
[Verse 2]
Moenie daarna kyk nie
Ons fok voort
Ons sal wees waar ons hoort
En al daai wonde
Al daai swaar herinneringe
Word laglyne
[Verse 3]
Ons jag die son met skietgebede
My liefling, sien jy hoe die Here om ons reën?
Nou dat ons saam deur die ergste is
Hou ek 'n beeld van jou in sout en seer
[Verse 4]
Moenie daarna kyk nie
Ons fok voort
Ons sal wees waar ons hoort
En al daai wonde
Al daai swaar herinneringe
Word laglyne
[Verse 5]
(Sal die vlam nog aanhou brand?)
(Ek's fucked-up maar ek brand met jou)
[Verse 6]
Wat ons mekaar belowe het
Daai gif is sterker as die engel van die dood
Ons kan niks met ons saamdra nie
Maar ons bloei na mekaar, verlange in die stroom
[Verse 7]
Moenie daarna kyk nie
Ons fok voort
Ons sal wees waar ons hoort
En al daai wonde
Al jou swaar herinneringe
Word laglyne op jou wange
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...