유사한 곡
크레딧
실연 아티스트
Elandré
보컬
Dirk van Niekerk
건반
Konstant de la Porte
기타
Liezel Pieters
백그라운드 보컬
Raymond Green
기타
작곡 및 작사
Elandré Schwartz
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Elandré
프로듀서
Dirk van Niekerk
프로듀서
가사
Dis moeilik om dit vir jou te gee
Daar's nie 'n woord in die HAT
Wat tenvolle kan beskryf
Wat ek voel as ek vat aan jou lyf
Oh, Oh, Oh
Al die oggende bymekaar
En die kerse op die koek as jy verjaar
O ek hoop jy wens vir my
Want ek wens dit vir jou
Jy's so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik
Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig
Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my
Op hierdie lys is jy heel bo, ja jy's so
Lieflik
Jy's so lieflik
Maar tog voel dit of jy verstaan
Wat in hierdie wilde wye kop aangaan
Ja ek verloor beheer
Maar jy red my weer en weer
Jy's so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik
Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig
Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my
Op hierdie lys is jy heel bo, ja jy's so
Lieflik
Jy's so lieflik
Jy's so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik
Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig
Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my
Op hierdie lys is jy heel bo
Ja jy's so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik
Ek dink aan jou uurlik, ek voel dit so hewig, ek en jy vir ewig
Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my
Op hierdie lys is jy heel bo, ja jy's so
Lieflik
Jy's so lieflik
Lieflik
Lieflik
Writer(s): Elandré Schwartz
Lyrics powered by www.musixmatch.com