크레딧

실연 아티스트
GSTRiNG
GSTRiNG
실연자
작곡 및 작사
Cornelis Janse Uys van Dyk
Cornelis Janse Uys van Dyk
작곡가
Hendrik Wilhelm Warmenhoven
Hendrik Wilhelm Warmenhoven
작곡가
Storm Durr-Behrens
Storm Durr-Behrens
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
프로듀서

가사

[Verse 1]
Jy dink gisteraand aan haar
Here sê my as ek meer moet slaap
Die wolke het oop gemaak
Met berge en blomme en kunstenaars
[Verse 2]
Jy het aan haar geraak
En vreemde mense het om jou gewaak
Hulle dryf die monsters uit jou hart
Vergewe my sondes van gisternag
[Verse 3]
Jyʼt weer geval en opgestaan
Sien uit na môre om weer te land
Jyʼt alles probeer maar sy bly staan
Ek het alles gedoen, my kunstenaar
[Verse 4]
Jyʼt lank gevat
En dis okay ek kan wag
Bly net jouself, ek het gewonder of jy sou lag
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven, Storm Durr-Behrens
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...