album cover
Heel
투어 중
album cover
Heel은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 12월 6일일에 Spoegwolf (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Eindbestemming
2024년 12월 6일
라벨Spoegwolf (Pty) Ltd.
BPM107
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Jy sê ek het genoeg gedrink
Liefie ek is bang om te dink
Ek's bang ek rafel oor jou
Rafel oor jou uit
[Verse 2]
Jy sê hey
Jy (Jy)
Jy's heel genoeg
Heel genoeg vir my
Jy sê hey
Jy (Jy)
Jy's heel genoeg
Heel genoeg vir my
[Verse 3]
Ek dra jou ring van laatmiddaggoud
En warm aande
Daar's 'n kind in ons huis
Diamante lagtrane
[Verse 4]
Dis om sterre in jou hand te hou
Om iemand te lewe
Dis te groot vir nou
Ek lag maar ek bewe
[Verse 5]
Jy sê ek het genoeg gedrink
Liefie, ek't die aand weer ontwrig
En ek rafel oor jou
Rafel oor jou uit
[Verse 6]
Jy sê hey
Jy (Jy)
Jy's heel genoeg
Heel genoeg vir my
Jy sê hey
Jy (Jy)
Jy's heel genoeg
Heel genoeg vir my
[Verse 7]
Jy's heel
Heel
Jy's heel genoeg vir my
Heel genoeg vir my
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...