album cover
Mense
album cover
Mense은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 1월 31일일에 Augusta Zietsman에서 발매되었습니다.Sossi - EP
2025년 1월 31일
라벨Augusta Zietsman
BPM127
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
My siel verkoop vir vyf minute
Op die Televisie
Van kleintyd was beroemdheid
My enigste ambisie
Die skande haal die voorblad
Van Sondag se koerant
My neef verklaar ek sit al lankal
Sonder my verstand
[Verse 2]
En as jy vra hoekom
Kyk ek jou op en af en besluit
Jy dink ek’s dom
Want
[Chorus]
Mense wil van geweet wees
Mense wil van geweet wees
Mense wil van geweet wees
Mense wil van geweet wees
[Verse 3]
Baie dinge om te sê so min tyd
Wonder of jy nog opkyk
Lag nog oor die selfde goed
Met nuwe oë vol grootword invloed
[Verse 4]
Skuus vir die ongerief
Mamma, tel jou foon op asseblief
Want
[Chorus]
Mense wil van geweet wees
Mense wil van geweet wees
Mense wil van geweet wees
Mense wil van geweet wees
[Verse 5]
My siel verkoop vir vyf minute
Op die Televisie
Van kleintyd was beroemdheid
My enigste ambisie
Die skande haal die voorblad
Van Sondag se koerant
My neef verklaar ek sit al lankal
Sonder my verstand
[Chorus]
Mense wil van geweet wees
Mense wil van geweet wees
Mense wil van geweet wees
Mense wil van geweet wees
[Verse 6]
My siel verkoop vir vyf minute
Op die Televisie
Van kleintyd was beroemdheid
My enigste ambisie
Die skande haal die voorblad
Van Sondag se koerant
My neef verklaar ek sit al lankal
Sonder my verstand
[Outro]
Mense wil van geweet wees
Written by: Augusta Zietsman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...