album cover
Kosmos
album cover
Kosmos은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 9월 4일일에 Augusta Zietsman에서 발매되었습니다.Kosmos - Single
2025년 9월 4일
라벨Augusta Zietsman
BPM179
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Al die klanke knaag aan my
Maak my vry jou kosmos kind
Spring op die golf van realiteit
Weier om te byt aan my verganklikheid
[Verse 2]
Verf die dag swart maak lig in die donker
Nooit te laat vir daai nuwe begin
Kerf 'n stuk kuns uit my oop wonde
Ek wonder of dit my sal verslind
[Chorus]
Almal soek 'n stukkie van my
Verloor myself vir die wêreld versprei
Te klein om terug te baklei
Soek net stilte van die stemme wat rondom my dryf
Almal soek 'n stukkie van my
Verloor myself vir die wêreld versprei
Te groot om op te hou stry
Soek net stilte van die stemme wat rondom my dryf
[Verse 3]
Vind lewe in jou liefde
Wegloop kinders gloei soos spruite
Galop rond die land op tiere
Jou siel proe so soet so bitter
Vind lewe in jou liefde
Wegloop kinders gloei soos spruite
Galop rond die land op tiere
Jou siel proe so soet so bitter
[Chorus]
Almal soek 'n stukkie van my
Verloor myself vir die wêreld versprei
Te klein om terug te baklei
Soek net stilte van die stemme wat rondom my dryf
Almal soek 'n stukkie van my
Verloor myself vir die wêreld versprei
Te groot om op te hou stry
Soek net stilte van die stemme wat rondom my dryf
[Bridge]
As ek jou
Ek weet nie wat
Met die vertrou
Jy wil hê nie
Sal jy my
Ek weet nie wat
Ewig onthou
Jy wil hê nie
As ek jou
Ek weet nie wat
Met die vertrou
Jy wil hê nie
Sal jy my
Ek weet nie wat
Ewig onthou
Jy wil hê nie
[Chorus]
Almal soek 'n stukkie van my
Verloor myself vir die wêreld versprei
Te klein om terug te baklei
Soek net stilte van die stemme wat rondom my dryf
Almal soek 'n stukkie van my
Verloor myself vir die wêreld versprei
Te groot om op te hou stry
Soek net stilte van die stemme wat rondom my dryf
Written by: Augusta Zietsman, Hendriek Bleik
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...