album cover
Pitte
album cover
Pitte은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 3월 7일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Pitte - Single
Released2025년 3월 7일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
BPM127
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Sy het gestry en baklei
Soos ’n wyfie volstruis
Sy't planne gehad
Vir elke liewe ding
Man ek mis haar
Oh, mis alles van haar
[Verse 2]
Sy't alles belowe
Sy't alles gedoen
En ek is net spuit
Ek kon haar nooit soen
Altyd net te laat
Altyd net te laat
[PreChorus]
Dis asof sy "gebat" het vir die eerstespan
Niemand het ‘n kans gestaan
Sy het almal uitgevang
Ah-hm
Sy speel die hart soos ’n banjo
Sy eet hom soos ’n mango
My tjommie gaan nog klippe kou
Ah-hm
As sy klaar is met jou
Dan sluk sy jou in
[Chorus]
En spoeg die pitte uit
Net die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Net die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Net die pitte uit
Spoeg die pitte uit
[Verse 3]
Lekker Cheeky van Tonder
Niks om te bekommer
Daar's niemand wat sy bang nie
Sy gaan jou nie verlang nie
Ek mis haar
Oh, mis alles van haar
[PreChorus]
Dis asof sy "gebat" het vir die eerstespan
Niemand het 'n kans gestaan
Sy het almal uitgevang
Ah-hm
Sy speel die hart soos ’n banjo
Sy eet hom soos ’n mango
My tjommie gaan nog klippe kou
Ah-hm
As sy klaar is met jou
Dan sluk sy jou in
[Chorus]
En spoeg die pitte uit
Net die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Net die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Net die pitte uit
Spoeg die pitte uit
[Bridge]
As ek jou net kon terug vat en wys
Hoe baie dinge
Anders kon lyk
[Chorus]
Spoeg die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Net die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Net die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Spoeg die pitte uit
Written by: Daniel Marais, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...