album cover
Val
50
Alternative
Val은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 5월 2일일에 Next Music에서 발매되었습니다.Val - Single
album cover
발매일2025년 5월 2일
라벨Next Music
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM194

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Kerk Straat
Kerk Straat
실연자
Francois Viviers
Francois Viviers
리드 보컬
Christo Franken
Christo Franken
베이스 기타
Jason Coetzee
Jason Coetzee
전자 기타
Caleb Bediako
Caleb Bediako
드럼
작곡 및 작사
Francois Viviers
Francois Viviers
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Francois Viviers
Francois Viviers
프로듀서
Ewald Janse van Rensburg
Ewald Janse van Rensburg
마스터링 엔지니어
Johan Viljoen
Johan Viljoen
믹싱 엔지니어

가사

[Verse 1]
Gee my net die kennis om hier uit te kan kom
In een stuk
Gee my net die woorde om haar kalm te kan maak
In die middel van die nag
[PreChorus]
En ek sweer daar's nie 'n beter gevoel as dit nie
As dit nie
Ek het probeer maar ek hou aan val
Ek hou aan val
[Chorus]
Ek hou aan val
Ek hou aan val
Ek hou aan val
Ek probeer maar ek hou aan val
Ek hou aan
Val
[Verse 2]
Jy't gesê dis die laaste keer
Wat so iets sal gebeur
Jy't jouself in my arms kom vou
Ek wens ek kon jou vashou
[PreChorus]
En ek sweer daar's nie 'n beter gevoel as dit nie
As dit nie
Ek het probeer maar ek hou aan val
Ek hou aan val
[Chorus]
Ek hou aan val
Ek hou aan val
Ek hou aan val
Ek probeer maar ek hou aan val
Ek hou aan val
[Bridge]
Val
[Outro]
En ek val
Ek val, ek val vir jou
En ek val
Ek probeer maar ek hou aan val
Ek hou aan val
Written by: Francois Viviers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...