album cover
Optel
31
Afrikaans
Optel은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 8월 28일일에 Next Music에서 발매되었습니다.Optel - Single
album cover
발매일2025년 8월 28일
라벨Next Music
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM179

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Kerk Straat
Kerk Straat
실연자
Francois Viviers
Francois Viviers
리드 보컬
Jason Coetzee
Jason Coetzee
전자 기타
Christo Franken
Christo Franken
베이스 기타
Caleb Bediako
Caleb Bediako
드럼
작곡 및 작사
Francois Viviers
Francois Viviers
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Francois Viviers
Francois Viviers
프로듀서
Johan Viljoen
Johan Viljoen
믹싱 엔지니어
Ewald Janse van Rensburg
Ewald Janse van Rensburg
마스터링 엔지니어

가사

[Verse 1]
Sal jy my ooit kan vertel
Waar jou trane vandaan kom?
Sal jy ooit jou hart oop maak?
Ek sal dit vat in 'n lomp som
[Verse 2]
Wie sal jou hoor
As jy vra vir help?
Dis eindeloos
Dis eindeloos
[Chorus]
Sal ek ooit goed genoeg wees in jou oë?
Ek tel al die tyd wat ek en jy verloor
Voor die eindtyd nader kom
Sal jy jou siel ophou vermom?
Want ek sal jou optel
Ek sal jou optel
[Verse 3]
Sal jy ooit van my laat gaan
As jou versoekings weer uitkom?
Verruil die oggend vir die aand
Want die lig laat die donker verdwaal
En ek sal jou hoor
Jy kan my alles vertel
Ek sal jou troos
Ek sal jou troos
[Verse 4]
En sal die wêreld jou ooreed om jouself te verraai?
En sal die maanlig jou bekeer tot sy eie gedrag?
[Chorus]
Sal ek ooit goed genoeg wees in jou oë?
Ek tel al die tyd wat ek en jy verloor
Voor die eindtyd nader kom
Sal jy jou siel ophou vermom?
Want ek sal jou optel
Ek sal jou optel
Ek sal jou optel
Ek sal jou optel, optel
Written by: Francois Viviers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...