뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Snotkop
Snotkop
리드 보컬
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
건반
작곡 및 작사
Francois Henning
Francois Henning
작곡가
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
프로듀서

가사

[Intro]
Jy is ‘n pokkenvoes
Maar jy bly steeds my beste pel
Paar skote saam gekoes
Deur goeie tye en deur hel
Maar al is jy vol verskonings
Laat ek jou nou vertel
Jy was altyd daar vir my
‘n Pokkenvoes maar steeds my pel
[Verse 1]
Pokkenvoes
Pokkenvoes
Pokke-pokke-pokke-pokke-pokkenvoes
Pokkenvoes
Pokkenvoes
Jy's 'n pokkenvoes
[Verse 2]
Onthou jy sewe jaar gelede in Baberton se bar?
Ons moes maak dat ons daar wegkom in die dorp se brandweerwa
Onthou jy vêr in die Kalahari in Kakemas se kroeg?
Jy was braaf genoeg om in ‘n ander man se lande te ploeg
[PreChorus]
So, daar is een ding wat jy moet weet
Een ding wat jy moet weet
[Chorus]
Jy is ‘n pokkenvoes
Maar jy bly steeds my beste pel
Paar skote saam gekoes
Deur goeie tye en deur hel
Maar al is jy vol verskonings
Laat ek jou nou vertel
Jy was altyd daar vir my
‘n Pokkenvoes maar steeds my pel
‘n Pokkenvoes
Ja, pokkenvoes
My beste este pel
[Verse 3]
Pokkenvoes
Pokkenvoes
Jy's 'n pokkenvoes
[Verse 4]
Onthou jy eerstejaar op Potch ja, jy het my gedare
Om kaalgat in die Calvyn fontein te gaan swem
Onthou jy Janneman se troudag moes ek agter jou kyk?
Jy’t planne gehad en planne gemaak met die ma van die bruid
[PreChorus]
So, daar is een ding wat jy moet weet
Een ding wat jy moet weet
[Chorus]
Jy is ‘n pokkenvoes
Maar jy bly steeds my beste pel
Paar skote saam gekoes
Deur goeie tye en deur hel
Maar al is jy vol verskonings
Laat ek jou nou vertel
Jy was altyd daar vir my
‘n Pokkenvoes maar steeds my pel
‘n Pokkenvoes
Ja, pokkenvoes
My beste este pel
[Bridge]
Jy kan sê wat jy wil, ons bly broers my ou bul
En al kom daar weer troubles, ons maak hulle stil
En al ruk al die rieme, ons bly beste vriende
Maar jy moet een ding net nooit vergeet
[Chorus]
Jy bly ‘n pokkenvoes
Maar jy bly steeds my beste pel
Paar skote saam gekoes
Deur goeie tye en deur hel
Maar al is jy vol verskonings
Laat ek jou nou vertel
Jy was altyd daar vir my
‘n Pokkenvoes maar steeds my pel
[Chorus]
Jy is ‘n pokkenvoes (Pokkenvoes)
Maar jy bly steeds my beste pel
Paar skote saam gekoes
Deur goeie tye en deur hel
Maar al is jy vol verskonings
Laat ek jou nou vertel
Jy was altyd daar vir my
‘n Pokkenvoes maar steeds my pel
Jou Pokkenvoes
Ja, pokkenvoes
Jy is my beste pel
Written by: Dirk van Niekerk, Francois Henning
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...