album cover
Belowe
7,212
Afrikaans
Belowe은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 10월 10일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Belowe - Single
album cover
가장 인기 있는
지난 7일
00:55 - 01:00
Belowe은(는) 지난 주에 약 55 초 시점에에 가장 많이 검색된 곡입니다.
00:00
00:05
00:15
00:20
00:40
00:55
01:00
01:05
01:25
01:35
01:40
01:50
02:00
02:05
02:15
02:45
03:00
03:05
00:00
03:37

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Danny Smoke
Danny Smoke
실연자
Murray Lubbe
Murray Lubbe
백그라운드 보컬
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
기타
작곡 및 작사
Danny Smoke
Danny Smoke
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Murray Lubbe
Murray Lubbe
믹싱 엔지니어

가사

[Verse 1]
Die manier wat jou oë reg deur my brand
Met my hande om jou lyf
Dis soos die eerste dans van baie
Ek kan nie glo jy’s aan my sy
Vergeet van als en almal om ons
Volg my ritme met jou lyf
Ek sweer ek sal jou nooit laat val nie
Ek sal nie laat gaan nie
Vir ewig ek en jy
[Chorus]
Ek belowe
Ek belowe om jou lief te hê
Tot die dag wat ek my kop neerlê
Lank gewag om dit vir jou te sê
Ek belowe
Ek belowe om jou lief te hê
Elke dag sal ek dit vir jou sê
Ek belowe om jou lief te hê
[Verse 2]
Maak jou oë toe, ek wil fluister
Jy sal voel wat ek wil sê
Die geraas raak al hoe stiller, minder
Jou hartklop is al wat ek hoor
[Chorus]
Ek belowe
Ek belowe om jou lief te hê
Tot die dag wat ek my kop neerlê
Lank gewag om dit vir jou te sê
Ek belowe
Ek belowe om jou lief te hê
Elke dag sal ek dit vir jou sê
Ek belowe om jou lief te hê
[Chorus]
Ek belowe
Ek belowe om jou lief te hê
Tot die dag wat ek my kop neerlê
Lank gewag om dit vir jou te sê
Ek belowe
Ek belowe om jou lief te hê
Ek sal elke dag dit vir jou sê
Ek belowe om jou lief te hê
Ek sal elke dag dit vir jou sê
Ek belowe om jou lief te hê
[Outro]
Ek belowe vir jou
Ek belowe om jou lief te hê
Written by: Danny Smoke
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...