album cover
Stadig
7,072
Afrikaans
Stadig은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 5월 10일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Stadig - Single
album cover
발매일2024년 5월 10일
라벨Select Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM

가사

[Verse 1]
Jy weet
Jy weet ek kyk vir jou
Ek gaan nog met jou trou, jy weet dit nog net nie
[Verse 2]
En dis hoe
Dis hoe jy beweeg
Ek kan sien jou oë roep na my, jy's 'n magneet
[Verse 3]
Gedagtes kan ek nie stop nie
Dis duidelik soos daglig, maar alles in my kop
Ek druk jou teen my vas en voel wat ek bedoel
[Verse 4]
Stadig
Ek wil stadig saam jou asem haal
Terwyl ons harte saam vinniger klop
En liefde wakker maak as jy saggies aan my raak
So stadig
Jy gaan stadig maak dat ek ingee
Jou lyf se lyne weet ek soek net
Meer en meer en meer
Jy weet dit gaan gebeur en daar's niks wat dit kan keer nie
Stadig
[Verse 5]
As ek vir jou my knieg vuil maak
Sal jy ja sê? Ek weet jy wil dit doen
So, sê net ja
[Verse 6]
Gedagtes kan ek nie stop nie
Dis duidelik soos daglig, maar alles in my klop
Ek druk jou teen my vas en voel wat ek bedoel
[Verse 7]
Stadig
Ek wil stadig saam jou asem haal
Terwyl ons harte saam vinniger klop
En liefde wakker maak as jy saggies aan my raak
So stadig
Jy gaan stadig maak dat ek ingee
Jou lyf se lyne weet ek soek net
Meer en meer en meer
Jy weet dit gaan gebeur en daar's niks wat dit kan keer nie
[Verse 8]
Vinnig, vinnig
Kom en soen my op my mond
Vinnig, vinnig
En wys my hoeveel liefde jy in jou wegsteek
En wat jy nog wil weet, maar vat dit
Vinnig, vinnig
Jou hande weet waar om te gaan
Vinnig, vinnig
Asem, asem weggeslaan
En vinnig sal jou lyf verstaan
[Verse 9]
So kom ons vat dit stadig
En stadig
En stadig
Ooh
[Verse 10]
Stadig
Ek wil stadig saam jou asem haal
Terwyl ons harte saam vinniger klop
Liefde wakker maak as jy saggies aan my raak
So stadig
Jy gaan stadig maak dat ek ingee
Jou lyf se lyne weet ek soek net
Meer en meer en meer
Jy weet dit gaan gebeur en daar's niks wat dit kan keer nie
Stadig
Written by: Danny Smoke, Murray Lubbe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...