album cover
Storms
180
Afrikaans
Storms은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2026년 4월 3일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Die Openbaring - EP
album cover
발매일2026년 4월 3일
라벨Select Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM117

크레딧

실연 아티스트
Jo Black
Jo Black
실연자
Murray Lubbe
Murray Lubbe
백그라운드 보컬
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
기타
작곡 및 작사
Jo Black
Jo Black
작곡가
Christoph Kotze
Christoph Kotze
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Murray Lubbe
Murray Lubbe
프로듀서

가사

[Verse 1]
My goedkoop woorde val op dowe oor
En ek sukkel om die goed te sê wat jy wil hoor
Die winde hier buite vee die spoor
Dis maklik om die woorde, "ek is lief" te sê
Maar die harde werk is om net lief te hê
Met die winde wat ons spore toe vee
[PreChorus]
Almal het ‘n huisie en daai huisie ken wind
Al kom die storm van die lewe
Sal ons mekaar vind
[Chorus]
As die wilde wind waai, hoop ek hy waai jou terug
Jou arms om my lyf, jou oë op my gerig
Is dit storms wat ons vorm, my ding
En al kom daai wilde woeste winde om die draai
Al my planne vir die toekoms deurmekaar kom waai
Is dit storms wat ons vorm, my ding
[Verse 2]
Al laat my mond my altyd in die steek
Probeer ek al vir jare deur jou mure breek
Met die winde wat ons spore toe vee
Ek dink soms terug toe ons nog jonger was
En ons hande gemaklik in mekaar kon pas
Voor die winde ons spore toe vee
[PreChorus]
Almal het ‘n huisie en daai huisie ken wind
Al kom die storm van die lewe
Sal ons mekaar vind
[Chorus]
As die wilde wind waai, hoop ek hy waai jou terug
Jou arms om my lyf, jou oë op my gerig
Is dit storms wat ons vorm, my ding
En al kom daai wilde woeste winde om die draai
Al my planne vir die toekoms deurmekaar kom waai
Is dit storms wat ons vorm, my ding
[Chorus]
As die wilde wind waai, hoop ek hy waai jou terug
Jou arms om my lyf, jou oë op my gerig
Is dit storms wat ons vorm, my ding
En al kom daai wilde woeste winde om die draai
Al my planne vir die toekoms deurmekaar kom waai
Is dit storms wat ons vorm, my ding
Dit is storms wat ons vorm, my ding
Written by: Christoph Kotze, Jo Black
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...