album cover
Die Openbaring
album cover
Die Openbaring은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2026년 4월 1일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Die Openbaring - EP
2026년 4월 1일
라벨Select Musiek
BPM75
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Dis vroeg in die môre
Die wind is nog jonk
En ek hoor hoe die dag deur die venster kom
My hande is moeg van te vashou aan niks
Maar my hart het besluit ek is nog nie klaar nie
[Chorus]
Dis hier waar dit begin
Waar die stilte my naam roep
Waar ek weer asemhaal sonder skaam
Sonder skuld, sonder skuld
Dis hier waar dit begin
Die openbaring
[Verse 2]
Ek het vergeet hoe die son op my skouers voel
Hoe die aarde ruik as dit reën na die dag se gejaag
Maar vandag is daar iets wat beweeg in my bloed
’n Klein stukkie vrede wat sê: "ek is genoeg"
[Chorus]
Dis hier waar dit begin
Waar die stilte my naam roep
Waar ek weer asemhaal sonder skaam
Sonder skuld, sonder skuld
Dis hier waar dit begin
Die openbaring
[Bridge]
Laat die wêreld maar draai soos hy wil
Dis die opstaan en daar is die verskil
[Chorus]
Dis hier waar dit begin
Waar die stilte my naam roep
Waar ek weer asemhaal sonder skaam
Sonder skuld, sonder skuld
Dis hier waar dit begin
Die openbaring
Dis die openbaring
[Chorus]
Dis hier waar dit begin
Waar die stilte my naam roep
Waar ek weer asemhaal sonder skaam
Sonder skuld, sonder skuld
Dis hier waar dit begin
Die openbaring
Written by: JD Mars, Jo Black
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...