album cover
Suburbs
투어 중
album cover
Suburbs은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2003년 1월 1일일에 Just Music에서 발매되었습니다.Chasing the Sun
2003년 1월 1일
라벨Just Music
BPM97
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

Hallo
Daar's altyd 'n hond wat blaf
Daar's altyd 'n straatkind in die straat af
Daar's altyd 'n corner kafee
Waar die kinders hulle sakgeld spandeer
Stap af langs 'n ses voet muur
Die bekende reuk van 'n braaivleisvuur
By die kerk hang die tannies repporteur
Hulle mans kyk rugby en drink al die bier
Maar ek's gelukkig hier
Oumense wat wat walk for life
Die buurman skree, "I hate my wife"
In die suburbs het ons 'n will om te survive
Donderdag is vroeg tjailatyd
Die ousie sing op die straat hoek uit
Dis 'n ongesproke staatsbeleid
When it gets too heavy trek ons uit
Maar ek's gelukkig hier
One, two, three, aboard
Want hier is soms beperk
Die tafel is gedek
Hier kan ons bestaan
Ons bly mos almal saam
Hoor, hoor vir die goverment
Aan die einde van die maand sal ek elke sent
Oor en oor betaal die rent
Die groot trek na die kortste ent
Want hier is ons beperk
Die tafel is gedek
Hier kan ons bestaan
Dis baie aangenaam
Aangenaam en
Written by: Karen Louis Zoid
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...