album cover
Gee Gee Gee
4,779
Pop
Gee Gee Gee은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2013년 6월 1일일에 Luisternet Musiek에서 발매되었습니다.Waarvoor Wag Jy?
album cover
발매일2013년 6월 1일
라벨Luisternet Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM153

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

My liefde vir jou was baie sterk
Ek was baie stil en op my plek
Ek't gesukkel om te weet waar ons staan
Ek was so alleen al was ons saam
Gevoelens en emosies moes ek altyd keer
Maar so het ek dalk my les geleer
Ek het jou soos 'n boek gelees
Jy was nog altyd verveeld
En ek gee, gee, gee my alles vir jou
En jy neem, neem, neem net sonder berou
Jy moet net weet, weet, weet ek het jou vertrou
Dis verby tussen my en jou
En ek's klaar probeer om my hart te gee
Want jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer
Dis verby, dis verby, dis verby
Tussen jou en my
Jou liefde is soos 'n one way street
Jy neem en neem maar ek is klaar
Ek't gesukkel om te weet waar ons staan
Want jy bly uit tot laat in die aand
Gevoelens en emosies moes ek altyd keer
Maar so het ek dalk my les geleer
Ek het jou soos 'n boek gelees
Jy was nog altyd verveeld
En ek gee, gee, gee my alles vir jou
En jy neem, neem, neem net sonder berou
Jy moet weet, weet, weet ek het jou vertrou
Dis verby tussen my en jou
En ek's klaar probeer om om my hart te gee
Want jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer
Dis verby, dis verby, dis verby
Tussen jou en my
Waar was jy gewees toe ek jou hier wou hê?
Nou is ek bevrees, jy het die laaste woord vir my gesê
Waar was jy gewees tot die storms gaan lê?
Nou het ek geleer ek het te veel liefde in jou belê
En ek gee my alles vir jou, en jy neem
Net sonder berou, jy moet weet ek het jou vertrou
Dis verby
Dis verby
En ek gee, gee, gee my alles vir jou
En jy neem, neem, neem net sonder berou
Jy moet weet, weet, weet ek het jou vertrou
Dis verby tussen my en jou
En ek's klaar probeer om my hart te gee
Want jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer
Dis verby, dis verby, dis verby
Tussen jou en my
Written by: W. Greeff
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...