album cover
Mila
album cover
Mila은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2026년 8월 14일일에 Warner Music Africa에서 발매되었습니다.Mila - Single
2026년 8월 14일
라벨Warner Music Africa
BPM125
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Intro]
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh-oh-oh
[Verse 1]
Mila, ek weet ek's nie die beste man nie
En Mila ek weet ek kan jou nie vervang nie
En daar's 'n elle lange ry
Van ouens wat jou oor roep
Wat in jou oor kom fluister
Soos die duiwel wat jou siel soek
[Chorus]
So Mila ek sweer
Ek sal jou hart oppas
Soene plant waar daar net sere was
Vergeet van geraamtes in jou kas
Mila ek sweer ek het die groenste gras
[Refrain]
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh-oh-oh
[Verse 2]
Daar was tye wat ek die handdoek in wou gooi
Maar seisoene wat verby is was vir my te mooi
Ons het soveel meer om vir mekaar te gee
Jy het trane wat ek lankal weg moes vee
[Chorus]
So Mila ek sweer
Ek sal jou hart oppas
Soene plant waar daar net sere was
Vergeet van geraamtes in jou kas
Mila ek sweer ek het die groenste gras
[Refrain]
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh-oh-oh
[Bridge]
Ek het terug gehou
Want my hart was rou
Maar die gate in my wese
Is weer toe gebou
Deur storms geloop
Met krag van bo
Mila ek sien weer liefde in jou oë
[Chorus]
So Mila ek sweer
Ek sal jou hart oppas
Soene plant waar daar net sere was
Vergeet van geraamtes in jou kas
Mila ek sweer ek het die groenste gras
So Mila ek sweer
Ek sal jou hart oppas
Soene plant waar daar net sere was
Vergeet van geraamtes in jou kas
Mila ek sweer ek het die groenste gras
[Refrain]
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
[Outro]
Mila ek sweer ek het die groenste gras
Mila ek sweer ek het die groenste gras
Written by: Rehnear Kleinhans

Loading...