album cover
3 Susters Van Drie Susters
3,265
Afrikaans
3 Susters Van Drie Susters은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2011년 1월 1일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Grootste Treffers
album cover
발매일2011년 1월 1일
라벨Select Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM149

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Pieter Koen
Pieter Koen
실연자
작곡 및 작사
Pieter Koen
Pieter Koen
작곡가
Don Kelly
Don Kelly
가사
Marc Brendon
Marc Brendon
가사
Niel Schoombee
Niel Schoombee
가사

가사

Ja, daar is drie susters
Drie susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
En my mammie sê
(Jy moet fokus my kind)
Daar is drie susters
Drie susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
(Jy moet fokus my kind)
Ek het die pad uit die stad gevat
My engine het aan die brand geslat
Daar doer in die verte voor my lê drie susters
Kan ek jou dorp toe sleep my seun?
Daar's 'n telefoon wat jy kan leen
Dan stel ek jou sommer voor aan drie susters
Daar is drie susters
Drie susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
(Jy moet fokus my kind)
Ek ontmoet toe drie susters
Drie susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
(Jy moet fokus my kind)
Marie, Johanna en Susanna
Kyk na my met oë vol planne
Wie het die grootste plaas hier op Drie Susters?
Susanna het kanne in die hanne
Johanna se plaas, het die mooiste lande
Marie bak koeksisters vir Drie Susters
Kies een van drie susters
Drie susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
(Jy moet fokus my kind)
Ek vry na drie susters
Drie susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
(Jy moet fokus my kind)
Marie, issie maer nie
Haar sussie, issie lus nie
Lelike Johanna het lelike planne
En die oom sê, kies
En ek sê, sies
Want ek like drie susters
Drie susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
(Jy moet fokus my kind)
Ja, daar is drie susters
Drie susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
(Jy moet fokus my kind)
Dis lekker op Drie Susters
(Jy moet fokus my kind)
Sê my boet, was jy al op Tweeling?
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Pieter Koen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...