크레딧

실연 아티스트
Ricus Nel
Ricus Nel
실연자
작곡 및 작사
Piet Van Wyk De Vries
Piet Van Wyk De Vries
작곡가

가사

Jy
En jou oë
En jou lag
Deur jou trane
En jy
En jou hart
Wat jy dra
Op jou mou nog al die jare
Madelein, Madelein
Daar's teveel mense
In die wêreld
Tussen jou en my
Madelein, Madelein
Daar's te min sterre
In die hemel
Om op te wens vir ek en jy
Met jou skoene
In jou hand
En die rok
Wat jou ma gemaak het
En jy
En jou siel
Wat jy verkoop het
Aan die eerste engel wat opgedaag het
Madelein, Madelein
Daar's teveel mense
In die wêreld
Tussen jou en my
Madelein, Madelein
Daar's te min sterre
In die hemel
Om op te wens vir ek en
Ja ek droom
Ek droom
Ek soen jou, soen jou
Soen jou, soen jou
Vir jou
In die somer
Met my hande in jou hare
Ek en jy teen mekaar en deurmekaar en deurmekaar
Vir jou
Op jou mond
En met jou naam
Op my lippe
Vir jou
Op jou hand
Oor jou hart
Met jou vingers pas oor al die stukke
Madelein, Madelein
Daar's teveel mense
In die wêreld
Tussen jou en my
Madelein, Madelein
Hoe kan ek vir jou sê
Daar's 'n plek hier in my
In my hart
Waar ek nog droom van jou
Written by: Piet Van Wyk De Vries
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...