album cover
Heidi
10,799
Afrikaans
Heidi은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2012년 8월 10일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.In Jou Oë
album cover
발매일2012년 8월 10일
라벨Select Musiek
언어English
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM131

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

(Jodalodi Jodalodi)
(Jodalodi Jodalodi)
Lank lank gelede was daar ʼn goeie rede
Hoekom ek tee vee wou kyk
Sy was bitter oulik en as ek kon dan sou ek
Haar wou vra vir ʼn date
Maar daar was een probleem nie sy was nooit alleen nie
Want hy moes na haar kyk
Peter was sy naam en al was hy bietjie skaam
Het sy vir hom ook mooi gelyk
Heidi, Heidi
Vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi
Ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge strome
Vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi, Heidi
Heidi ek's ʼn man wat kan
Soveel jare later vir my het niks verander
Hulle sê vir my ek leef in ʼn droom
(In n droom)
Jy’s seker nou nog mooier jou wangetjies nog rooier
Ek wens ek kon jou kry op die foon
Maar ek weet jy’s in die berge sein raak al hoe erger
En Peter is nou lankal verby
Almal bietjie ouer herinneringe flouer
Maar in drome sal jy wag vir my
(Wag vir my)
Heidi, Heidi
Vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi
Ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge strome
Vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi, Heidi
Heidi ek's ʼn man wat kan
En ek soek jou hier en ek soek jou daar
En ek volg my hart en ons kry mekaar
En ek draai jou uit en ek draai jou in
En ons draai nou saam en dit maak nou sin
En ek soek jou hier en ek soek jou daar
En ek volg my hart en ons kry mekaar
En ek draai jou uit en ek draai jou in
En ons draai nou saam en dit maak nou sin
En sy dans vir my
Heidi, Heidi
Vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi
Ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge strome
Vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi, Heidi
Heidi ek's ʼn man wat kan
En ek sing
Heidi, Heidi
Vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi
Ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge strome
Vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi, Heidi
Heidi ek's ʼn man
Heidi ek's ʼn man
Heidi ek's ʼn man wat kan
Written by: Andrea Wagner, Christian Bruhn
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...