Muziekvideo

Muziekvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Ricus Nel
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Manley
Sean Manley
Producer

Songteksten

Hy het nie 'n huis of 'n naam
Niemand weet waar van kom hy vandaan
Hy glimlag so dankbaar op straat
'N Padkaart van plooie wat praat
Daar's goedheid en guns in in sy lewe
Hy het oor en oor almal vergewe
Sy stories is al wat hy dra
Jy sal hom ook nooit hoor kla
Want as jy hom vra hoe dit gaan sal hy sê
Ek moet net keer of dit gaan beter
Ek sien altyd die vol kant van die beker
Dit sal reën vir jou en my
Maak nie saak waar ons bokke wei
Ek moet net keer of dit gaan beter
Ek sien altyd die vol kant van die beker
Dit sal reën vir jou en my
Maak nie saak waar ons bokke wei
Hy kort net 'n braai pap en vleisie
En leun teen 'n ou sink dak huisie
Daar's min wat die man ooit sal pla
Net die klomp wat die wit brood kla
Daar's goedheid en guns in in sy lewe
Hy het oor en oor almal vergewe
Sy stories is al wat hy dra
Jy sal hom ook nooit hoor kla
Want as jy hom vra hoe dit gaan sal hy sê
Ek moet net keer of dit gaan beter
Ek sien altyd die vol kant van die beker
Dit sal reën vir jou en my
Maak nie saak waar ons bokke wei
Ek moet net keer of dit gaan beter
Ek sien altyd die vol kant van die beker
Dit sal reën vir jou en my
Maak nie saak waar ons bokke wei
Ek moet net keer of dit gaan beter
Ek sien altyd die vol kant van die beker
Dit sal reën vir jou en my
Maak nie saak waar ons bokke wei
Ek moet net keer of dit gaan beter
Ek sien altyd die vol kant van die beker
Dit sal reën vir jou en my
Maak nie saak waar ons bokke wei
Written by: Christoph Kotze, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...