Songteksten

Ons hang almal op Oom Frikkie se lippe Soos hy vertel hoe hy gejag het In die goeie ou dae, ah ha Hy was die man en die bokke Het in 'n ry gestaan Met hul stywe jeans en hulle lipstick aan Ah ha, ah ha By die watergat sit hy en brag Oor die bokkies wat hy vanaad Weer plat gaan trek Dan se hy, spring bokkie Bokkie, bokkie, spring vir my Rooi bokkie, bokkie Sien jy kyk vir my Staan nader Dat ek julle my fisier can kry Gemsbokkie, bokkie Jy's 'n wilde trofee Wilds bokkie bokkie Wil jy biltong gee Staan nader Ek kalibrer my geweer Dit was die goeie ou dae Boeta glo vir my Daar was net een bokkie Wat Oom Frikkie nie kon kry Soos almal het Oom Frikkie Maar oud geword Spoor verloor, misgeskiet Ah ha, ah ha Daar was 'n gooitjie goose Sy was 'n mooietjie maar Maar hy kon haar nie quest Sy het nooit sy dors kom les Ah ha By die watergat sit hy nog steeds en brag Oor die bokkies wat hy vanaad Weer plat gaan trek Dan se hy, spring bokkie Bokkie, bokkie, spring vir my Rooi bokkie, bokkie Sien jy kyk vir my Staan nader Dat ek julle my fisier can kry Gemsbokkie, bokkie Jy's 'n wilde trofee Wilds bokkie bokkie Wil jy biltong gee Staan nader Ek kalibrer my geweer Dit was die goeie ou dae Boeta glo vir my Daar was net een bokkie Wat Oom Frikkie nie kon kry Maar soos elke aand gaan Oom Frikkie alleen terug huistoe En na sy honger kind en sy novilon kombuis toe En daar sit hy en wonder Hoe't hy dit opgevoeter Om so sonder kind of kraai te wees Maar boeta, onthou net een ding Probeer bly die beste geweer, jy weet Dan se hy, spring bokkie Bokkie, bokkie, spring vir my Rooi bokkie, bokkie Sien jy kyk vir my Staan nader Dat ek julle my fisier can kry Gemsbokkie, bokkie Jy's 'n wilde trofee Wilds bokkie bokkie Wil jy biltong gee Staan nader Ek kalibrer my geweer Dit was die goeie ou dae Boeta glo vir my Daar was net een bokkie Wat Oom Frikkie nie kon kry Dit was die goeie ou dae Boeta glo vir my Daar was net een bokkie Wat Oom Frikkie nie kon kry Ons hang almal op ou Frikkie se lippe Soos hy vertel hoe hy gejag het In die goeie ou dae
Writer(s): Adolf Vorster, Don Kelly Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out