Credits
PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Songwriter
Songteksten
TWAALF RONDTES – JUAN BOUCHER
Sy het geglo that poësie was die basis van verdraagsaamheid
Die stilte te duur om te koop
Universiteit te ver om te loop
Die verkenner van my hart het weggekruip in die Weskus se sand
Haar lippe was so sag soos die onverkende smaak van 'n bottel wyn
Ek's fisikus
'N Einstein
En sy was die botaniese tuin
Haar trane was real
En die droogte het in my het verdwyn
Koor
Dis 'n boks geveg
12 rondtes
Soos 'n tyd bom se lont wat te kort is
En hoekom almal vir ons hande klap
Ons het die spoor van liefde toe getrap
My hart se vlerke afgekap
Vir haar
En uiteindelik het die ys gesmelt
En prins van liefde word haar held
Word die prins van liefde weer haar held
'N Boheemse komponis het geglo as hy vlug
Vind hy vrede
Want daar's 'n rede om lief vir dit te word
Want vrede maak liefde gesond
Koor
Dis 'n boks geveg
12 rondtes
Soos 'n tyd bom se lont wat te kort is
En hoekom almal vir ons hande klap
Ons het die spoor van liefde toe getrap
My hart se vlerke afgekap
Vir haar
En uiteindelik het die ys gesmelt
En prins van liefde word haar held
Word die prins van liefde weer haar held
Writer(s): Juan Boucher
Lyrics powered by www.musixmatch.com