album cover
Suid
28.198
Pop
Suid werd uitgebracht op 15 december 2023 door Vonk Musiek als onderdeel van het album Die Rower
album cover
Releasedatum15 december 2023
LabelVonk Musiek
Melodische kwaliteit
Akoestiek
Valence
Dansbaarheid
Energie
BPM87

Muziekvideo

Muziekvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
Tasché
Tasché
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter
Tasché Burger
Tasché Burger
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Songteksten

[Verse 1]
Jy het my verloor toe jy belowe het
Want als wat jy aanraak word belet
In die na-nag het die maan ons opgelos
Is dit die prys wat blit ons nou gaan kos?
[Verse 2]
In die eindeloos was suurstof los lug
Het ek gek geraak vir die koue teen my rug
Ek's gewaarsku dat jou hande doelbewus
My briewe brand sodat my siel kan rus
My briewe brand sodat my siel kan rus
[Chorus]
Dit voel weer ek kon lewe toe my gees my los
Jy los my in die donker, die geheue van ons
Ons eiland in 'n beker wat oor vloere mors
Waar ek en jy in vrede moes bly
Hm, die water oor my lippe was jy
Maar die blare val en die duiwe vlieg suid
[Verse 3]
En 'n hart het dalk nog baie om te sê
Maar nes 'n dief steel jy my woorde, dis wat ek het
Sal die son my trane steel as ons baklei
En die reën kom haal ons grysheid by my
[Verse 4]
Ek voel moedeloos soos die blomme in my wyn
Maar ek het lief geraak vir jou met alles klein
Ons het ons asems opgehou en ons geseën
Die getui kom in en myne is alleen
Die getui kom in en myne is alleen
[Chorus]
Dit voel weer ek kon lewe toe my gees my los
Jy los my in die donker, die geheue van ons
Ons eiland in 'n beker wat oor vloere mors
Waar ek en jy in vrede moes bly
[Chorus]
Dit voel weer ek kon lewe toe my gees my los
Jy los my in die donker, die geheue van ons
Ons eiland in 'n beker wat oor vloere mors
Waar ek en jy in vrede moes bly (Ek en jy in vrede moes bly)
Hm, die water oor my lippe was jy
Maar die blare val en die duiwe vlieg suid
Written by: Juan Boucher, Tasché Burger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...